Super 8 Redenaars:
Dit was vir Leeuwenhof Akademie ‘n groot voorreg om op Saterdag, 18 Mei 2019 die Super 8 Redenaarskompetisie aan te bied.
Deelnemende skole was: |
---|
|
|
|
|
|
|
|
|
Elke skool het hul top 2 spreker van Graad 1 tot 7 ingeskryf.
Leeuwenhof Akademie behaal algeheel ‘n 5de plek. Ons is trots op al ons Leeutjie-sprekers wat Leeuwenhof se naam hoog gehou het.

Mareike Olivier

Hendrij de Korte

Theodore Smith
INDIVIDUELE PRESTASIES
Leerling | Plek |
---|---|
Mareike Olivier: Graad 1 | 3 de plek |
Hendrij de Korte: Graad 3 | 1 ste plek |
Theodore Smith: Graad 7 | 2 de plek |