Redenaarsopleiding:
Schalk Bezuidenhout
Op Maandagaand, 19 Februarie, het ons ‘n baie geslaagde Redenaarsopleidingsessie met Schalk Bezuidenhout gehad. Hy het waardevolle inligting gegee rakende die voorbereiding, asook die toesprake self. Hoërskool en Laerskoolouers en –redenaarsleerders het dit bygewoon. Ons was ook in die bevoorregte posisie dat sy ma, Greta Bezuidenhout, ook waardevolle insette gelewer het, ook die rol wat die redenaarouers speel.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    Ontvang ons weeklikse nuusbriewe