SA Junior skaakkampioenskappe:

Dit is vir Leeuwenhof Akademie aangenaam om aan te kondig dat drie van ons leerders gekies is om aan die Suid-Afrikaanse skaakkampioenskappe deel te neem.

Eduan de Swardt, Wian Swart en Divan Swart neem deel aan hierdie prestige byeenkoms vanaf, 4 Januarie tot 12 Januarie by die Birchwood Hotel in Boksburg.

Eduan is ook 56ste op die nasionale ranglys vir 0/16 seuns!

Baie sterkte aan hierdie drie leerlinge!

Eduan de Swardt

Wian Swart

Divan Swart

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes