Ons skool vaar puik in die PUK 16 Reeks.

Netbal:
Leeuwenhof se netbal behaal die eerste plek in die PUK 16 en word as die Netbalskool aangewys.

Die volgende spanne behaal ‘n eerste plek in die reeks:

Netbal:  Die O/14 en O/16 spanne.

Rugby:
Leeuwenhof se rugby behaal ‘n eerste plek in die reeks  en word aangewys as die Rugbyskool van die PUK 16 Reeks!

Hokkie:
Behaal die 15de plek.

Leeuwenhof Akademie behaal algeheel die tweede plek in die kompetisie, voorwaar ‘n puik prestasie.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    Ontvang ons weeklikse nuusbriewe