Rugby:
Baie geluk aan Grant Barnes en Zandré Meyer wat gekies is vir die Lions se 0/12 rugbyspan. Hulle gaan later die jaar deelneem aan ‘n provinsiale toernooi.
Oosrand Rugby Klinieke:
Die 0/12’s Victor Spies, Grant Barnes, Zandré Meyer en Nathan van Heerden speel in die B-span wat onoorwonne was gedurende hulle toernooi.
Die 0/11’s Gustav Grotius speel in die A-span en Meyer Erasmus in die B-span beide die A en B span was onoorwonne gedurende die toernooi.
Drie van ons seuns word opgeneem in die Lions Red Squads:
- Zandré Meyer
- Gustav Grotius en
- Meyer Erasmus.