Voorskool: Instappie

Die Welpies is elke jaar ongelooflik opgewonde wanneer die honde kom kuier! Oom Lloyd het ons kleuters mooi geleer hoe ons met ons hondjies tuis moet werk en wat ons kan gebruik om vir hulle ook lekker toertjies te leer! Dazzler, Hero en al die ander hondjies sal verseker nog vir lank in ons kleuters se drome baljaar!

 

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes