(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Nog ‘n goeie PUK 16 jaar

Nog ‘n goeie PUK 16 jaar:

Na afloop van die PUK 16 reeks plaas Leeuwenhof algeheel in die 4de plek uit 16 skole. Ons is baie trots op ons spelers en afrigters vir die harde werk wat ingesit is
gedurende die reeks. Algeheel eindig rugby in die tweede plek, netbal eindig in die derede plek met ons hokkie wat in die 15de plek eindig.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    2019-05-20T01:51:08+00:00

    Onlangse Nuus

    Kontak ons:

    H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

    Tel: (011) 622 1806/7

    Faks: (011) 622 1679

    Web: www.leeuwenhof.co.za