Gauteng Kampioenskappe

Atletiek:
Ons spog graag met Megan Lategan wat by die Gauteng Kampioenskappe ‘n derde plek behaal het in die dogters o/12 150m. Sy is gekies om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deel te neem wat 13 tot 15 Maart plaasvind by Germiston stadion. Baie geluk Megan!

Megan Lategan
Megan Lategan

Share This Post!

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes