Laerskool: Toneelgroep
Dit is met groot trots en blydskap dat ons die volgende berig plaas van ons Laerskool Toneelgroep:
Die Ramkatte is aangekondig, by vandag se finale rondte, as die Op Die Planke Toneelfees Nasionale wenners!
Ons stap weg met nie net die beste toneel nie, maar ook die beste aktrise (Mieka Nieuwoudt) , beste ondersteunende aktrise (Amber Basson) en die beste ondersteunende akteur (Tristan Britz).
Ons harte bars van trots!
Onlangse Bydraes
Kategorieë
-
Rugby NuusOktober 3rd, 2018
-
PerdryOktober 9th, 2018
-
Wetenskap EkspoJunie 3rd, 2019
-
KrieketOktober 9th, 2018
-
Super 8November 1st, 2018
-
Johann du ToitMei 23rd, 2022
-
Sport FeesMei 4th, 2022
-
Hoërskole S.A. Atletiek KampioenskappeMei 3rd, 2022
-
Leeuwenhof wen die Interhoër!Mei 3rd, 2022
-
WAT DOEN JOU KIND SE OOR MET DIT WAT HY HOOR?Mei 3rd, 2022
Nog Bydraes
- Johann du Toit 23rd Mei 2022
- Sport Fees 4th Mei 2022
- Hoërskole S.A. Atletiek Kampioenskappe 3rd Mei 2022
- Leeuwenhof wen die Interhoër! 3rd Mei 2022
- WAT DOEN JOU KIND SE OOR MET DIT WAT HY HOOR? 3rd Mei 2022