Jukskei

Veels geluk aan ons Leeuwenhofouers en veral ons kinders met ‘n uitstekende 2018-seisoen en almal se deelname aan die SA’s tydens Des.2018.
Die S.A. Kampioenskappe het in Desember plaasgevind en van ons leerlinge het as volg presteer.

O/16 Seuns:
Keagan Pretorius, Declan Pretorius,Divan Swart en Jaco Freemantle verower ‘n silwer medalje.

O/19 Dogters:
Shawnae Freemantle verower ‘n brons medalje.

O/19 Dubbels:
Wian Swart verower ‘n brons medalje.

Shawnae, Jaco en Keagan word gekies vir die S.A. Uitnodigingspan.
Baie geluk aan al die leerders.
#TROTSLEEUWENHOF

Jukskei

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes