Instappie:

Die vroegoggend kiep-kiep geluide wat uit die speelkamer kom kan net een ding beteken…die broeikaste kuier by die Welpies! Die kleuters kon nie wag om die sagte kuikens vas te hou nie en die vreugde was groot toe die eerste enetjie sy verskyning maak!

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes