Hoërskool Perdry:

Baie geluk aan Almarie Stoltz wat gekies is om Gauteng te verteenwoordig tydens die 2019 SA Jeug Inter-Provinsiale Kampioenskappe wat gehou word by Kyalami Equestrian Park vanaf die 8ste – 13de Desember 2019. Ons wens haar alle sterkte toe!

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes