Johann du Toit
Jan2022-05-23T14:10:52+02:00Johann du Toit. Oud Leeuwenhof Adjunkhoof van 2012. Johann het twee Goue medaljes gewen in sy ouderdomsgroep by die SA Masters vir Diskus en Gewigstoot. Hy kwalifiseer vir SA Kleure in beide in sy nuwe ouderdomsgroep.