SPOG AKADEMIESEBEKRONING
Johan Hartman2021-09-18T17:14:21+02:00Spog Akademiesebekroning SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS: BEKRONINGS VIR 2020 Dit is met groot trots wat ons aankondig dat Mnr Johan Bezuidenhout (Voormalige Uitvoerende Hoof) ‘n spesiale toekenning ontvang het vanaf die Raad vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die akademiesebekroning wat hy ontvang het is soos volg: ELIZABETH C STEIJNMEDALJE “Hierdie medalje is ingestel om ’n leerkrag te bekroon wat sy of haar opvoedingswerk deur medium van Afrikaans doen en wat hom of haar onderskei het op die gebied van praktiese onderwys en opvoeding binne sowel as buite die klaskamer. Die medalje [...]