Hoërskool Perdry:
Johan Hartman2021-09-18T17:36:07+02:00Hoërskool Perdry: Baie geluk aan Almarie Stoltz wat gekies is om Gauteng te verteenwoordig tydens die 2019 SA Jeug Inter-Provinsiale Kampioenskappe wat gehou word by Kyalami Equestrian Park vanaf die 8ste – 13de Desember 2019. Ons wens haar alle sterkte toe!