Super 8
Johan Hartman2021-09-18T17:21:51+02:00Atletiek: Leeuwenhof eindig 3de by die Super 8 Atletiek. Met uitstekende individuele prestasies naamlik: Andrea Laubscher is aangewys as die beste verspring atleet vir die dag. Emile Pretorius is aangewys as beste middelafstand atleet. Rugby: Leeuwenhof se seuns presteer goed by die Super 8. Die o/10 rugbyseuns word dan as naaswenners in die eindstryd gekroon. Netbal: Die o/12 is as naaswenners by die Super 8 aangewys. Redenaars: Leeuwenhof se redenaars eindig algeheel derde. Ons sien baie uit na die 2019 seisoen en glo en vertrou dat [...]