Leeuwenhof Provinsiale Kleure

2021-09-18T16:45:57+02:00

Provinsiale kleure: Leeuwenhof Akademie het vier leerders wat Provinsiale kleure verwerf het. Netbal: Geluk aan Janet Ströh wie gekies is vir die Gauteng O/16 netbalspan. Rugby: Goue Leeus Hoërskole Akademie O/18 Week – XV Span Geluk aan Meyer Kriel, Jared Steyn en Michael Dickie wie gekies is vir die Goue Leeus Hoërskole Akademie O/18 week XV span.