Jan

About Jan

This author has not yet filled in any details.
So far Jan has created 3 blog entries.

Voorskool: Instappie

2021-09-18T19:25:02+02:00

Voorskool: Instappie Die Welpies is elke jaar ongelooflik opgewonde wanneer die honde kom kuier! Oom Lloyd het ons kleuters mooi geleer hoe ons met ons hondjies tuis moet werk en wat ons kan gebruik om vir hulle ook lekker toertjies te leer! Dazzler, Hero en al die ander hondjies sal verseker nog vir lank in ons kleuters se drome baljaar!  

Voorskool: Instappie2021-09-18T19:25:02+02:00

Laerskool: Toneelgroep

2021-09-18T19:25:36+02:00

Laerskool: Toneelgroep Dit is met groot trots en blydskap dat ons die volgende berig plaas van ons Laerskool Toneelgroep: Die Ramkatte is aangekondig, by vandag se finale rondte, as die Op Die Planke Toneelfees Nasionale wenners! Ons stap weg met nie net die beste toneel nie, maar ook die beste aktrise (Mieka Nieuwoudt) , beste ondersteunende aktrise (Amber Basson) en die beste ondersteunende akteur (Tristan Britz). Ons harte bars van trots!

Laerskool: Toneelgroep2021-09-18T19:25:36+02:00

Onlangse Nuus

Kontak ons:

H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

Tel: (011) 622 1806/7

Faks: (011) 622 1679

Web: www.leeuwenhof.co.za

Go to Top