(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

HercSmit

About HercSmit

This author has not yet filled in any details.
So far HercSmit has created 54 blog entries.

Virseker Beker Kampioene 2019

2019-09-25T14:19:05+00:00

Virseker Beker Kampioene 2019: Op Internasionale Leeudag maak Leeuwenhof se rugby geskiedenis. Ons 1ste rugbyspan slaag daarin om die seisoen te eindig as Virseker Beker Kampioene. Baie geluk aan die afrigters en spelers met n fantastiese wedstryd. Dankie aan elke ondersteuner wat die dag saam met ons gedeel het. Ons is baie trots op hierdie oorwinning!

Virseker Beker Kampioene 20192019-09-25T14:19:05+00:00

Skaak: Ligawenners

2019-08-22T13:50:45+00:00

Skaak Ligawenners: Leeuwenhof het Saterdag, 13 Julie deelgeneem aan die Edenvale/Germiston skaakliga. Twee spanne het gespeel naamlik: 0/15 gemeng en 0/18 gemeng. Albei spanne het hulle liga gewen! Die onderskeie spanne het op Saterdag 27 Julie aan die Ekurhuleni Noord distriksfinale te Kemptonpark deelgeneem waar die O/15 span tweede geëindig het. Baie geluk aan al ons spelers!

Skaak: Ligawenners2019-08-22T13:50:45+00:00

Goue Leeus Kampioene

2019-08-22T13:52:14+00:00

Goue Leeus Kampioene: Leeuwenhof spog in 2019 met twee spanne wat as Goue Leeus Kampioene die liga eindig. Die O/14’s en die 1ste rugbyspan het albei as kampioene van die veld afgestap. Ons is baie trots op die spelers en die afrigters. O/14 Rugbyspan Eerste Rugbyspan

Goue Leeus Kampioene2019-08-22T13:52:14+00:00

Uitstappie

2019-08-22T13:22:01+00:00

Uitstappie: Die opgewondenheid kon vanoggend in die lug gevoel word, vandag is die dag wat die Welpies op ‘n uitstappie gaan! Ons het bus gery, trein gery en van ons het selfs renoster gery, én nog by ‘n reënboog afgegly!

Uitstappie2019-08-22T13:22:01+00:00

Mandeladag

2019-08-22T13:46:31+00:00

Mandeladag: Winston Churchill het gesê: "We make a living by what we get. We make a life by what we give." Die Welpies doen hulle deel vir Mandeladag deur boekies, speelgoed en komberse te skenk aan die Rose of Good Hope skool!

Mandeladag2019-08-22T13:46:31+00:00

Kunswedstryd

2019-08-22T13:47:20+00:00

Kunswedstryd: Ouers, onderwysers en kleuters is die week bederf met ‘n fees vir die oog! Kleurvolle kleuterkuns is pragtig in die speelkamer uitgestal as deel van ons jaarlikse kunswedstryd! Elke kleuter het deelgeneem en ‘n pragtige sertifikaat en medalje ontvang vir hul harde werk!

Kunswedstryd2019-08-22T13:47:20+00:00

Netbalnuus

2019-08-22T13:48:24+00:00

Netbalnuus: Ons netbalspanne het op Donderdag 27 Junie 2019 aan die ISASA uitspele deel geneem. Ons spanne het uitstekend gevaar.  Uitslae is soos volg: 0/10 ISASA kampioene 0/12  ISASA naaswenners 0/13 ISASA kampioene

Netbalnuus2019-08-22T13:48:24+00:00

Laerskool Skaak

2019-07-19T12:15:44+00:00

Laerskool Skaak: Leeuwenhof Akademie het op Saterdag, 11 Mei 2019 deelgeneem aan die Ekurhuleni Noord Distrikskampioenskappe. Daar het 419 kinders deelgeneem waarvan 14 Leeuwenhof leerders was. Die volgende kinders het gekwalifiseer vir die Distriksspan: Hanro v.d. Berg  George Fivaz  Marguerite Ferreira  Rico Preston Hanro van den Berg het tydens die toernooi gekwalifiseer om aan die Gauteng proewe te gaan deelneem.

Laerskool Skaak2019-07-19T12:15:44+00:00

Hoërskool Skaak

2019-07-19T12:11:24+00:00

Hoërskool Skaak: Eduan de Swardt is verkies tot die Ekurhuleni North Individual Chess High School span. Hy gaan Ekurhuleni North verteenwoordig by die Gauteng Schools Individual chess finaal op 25 Mei in Pretoria. Baie geluk en baie sterkte Eduan. Trots Leeuwenhof!

Hoërskool Skaak2019-07-19T12:11:24+00:00

Nog ‘n goeie PUK 16 Jaar

2019-07-19T12:07:08+00:00

Nog ‘n goeie PUK 16 jaar vir Leeuwenhof: Na afloop van die PUK 16 reeks plaas Leeuwenhof algeheel in die 4de plek uit 16 skole. Ons is baie trots op ons spelers en afrigters vir die harde werk wat ingesit is gedurende die reeks. Algeheel eindig rugby in die tweede plek, netbal eindig in die derede plek met ons hokkie wat in die 15de plek eindig.

Nog ‘n goeie PUK 16 Jaar2019-07-19T12:07:08+00:00

Onlangse Nuus

Kontak ons:

H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

Tel: (011) 622 1806/7

Faks: (011) 622 1679

Web: www.leeuwenhof.co.za