Europa Toer 2019 (Opkomende toer):

Ons gaan weer volgende jaar in Europa toer! Dit is altyd ‘n lewensverrykende ondervinding wat ons graag die kans aan ons leerders gee om mee te maak. Die toer begin in Spanje en dan sal ons Monaco, die suide van Frankryk en Italië besoek. Voorwaar
opwinding!

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    Ontvang ons weeklikse nuusbriewe