Wieledag

Op Vrydag, 31 Maart was dit wiele waar jy kyk by die Welpies! Kleuters het vrolik gespeel met karretjies, stootwaentjies, trokkies en treine!