Wetenskap Ekspo:

Jong wetenskaplikes van Leeuwenhof Akademie het op Donderdag 16 Mei 2019 met groot opgewondenheid uitgesien na die wetenskap ekspo van 2019.  Die top projekte van elke graad is uitgestal vir leerders en ouers om te besigtig.  Die dag is afgesluit met ‘n prysuitdelingsfunksie met ‘n gasspreker van Noord-Wes Universiteit.  Ons jong wetenskaplikes het hier geleer om eerder oplossings te vind as om ons problem raak te sien.

Die leerders het die wetenskap ekspo vreeslik baie geniet.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes