Welpierugby

Welpierugby is elke jaar ‘n hoogtepunt vir ons aspirant springbokkies en hierdie jaar was nie anders nie! Daar was geen keer aan ons onder ses spelertjies nie! Hul het met volle oorgawe gespeel, om nie te praat van die entoesiastiese ondersteuners nie!