(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Welpiedag

Welpiedag:

Leeuwenhof Akademie het Saterdag, 18 Mei 2019 ‘n suksesvolle Welpiedag by Leeupark aangebied. Die dag het gesorg vir groot opwinding en ondersteuning deur ouers, onderwysers, vriende en familie. Deelnemende skole was Laerskool Die President, Laerskool Orion, Laerskool Randhart, Laerskool President Steyn, Laerskool Generaal Alberts, Laerskool Oosterkruin, Laerskool M.W. de Wet en Leeuwenhof Akademie.

Leeuwenhof is trots om hope positiewe terugvoer te ontvang.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    2019-06-03T12:59:38+00:00

    Onlangse Nuus

    Kontak ons:

    H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

    Tel: (011) 622 1806/7

    Faks: (011) 622 1679

    Web: www.leeuwenhof.co.za