Water- en waatlemoenfees:

Die Welpies het vandag baljaar en met elke sintuig iets ervaar! Die reuk en smaak van suikersoet waatlemoen, die gevoel van koel water op hande en voete en die klank van vreugdevolle stemme in die lug! Dit was 'n fees om te aanskou!

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes