Voorskool Nuus

Konsert

Die Welpies het gedans, gesing en geskitter by ons jaarlikse konsert! Oud en jonk het die liedjies en danspassies baie […]

Gradeplegtigheid

Op Saterdag, 4 November het ons ‘n pragtige funksie gehou waarby ons Graad 0 leerlinge diploma’s ontvang het! Ons gaan […]

Entrepreneursdag

Die opgewondenheid by die Voorskool was groot om die Gr. 7 leerlinge se entrepreneursdag te ondersteun! Beursies in die hand […]

Lees nog meer