Verseker Beker Kampioene 2019:

Op Internasionale Leeudag maak Leeuwenhof se rugby geskiedenis. Ons 1ste rugbyspan slaag daarin om die seisoen te eindig as Verseker Beker Kampioene. Baie geluk aan die afrigters en spelers met n fantastiese wedstryd. Dankie aan elke ondersteuner wat die dag saam met ons gedeel het. Ons is baie trots op hierdie oorwinning!

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes