Twisters Tumbling Club

Andre De Guisti het op 13 Oktober 2018  aan die SAaerialnastix SA’s deelgeneem. Hy het ‘n 2de plek vir vloer verower.