Troeteldiere:

Daar was gekloek, gekwaak, geblaf en geblaas by die Welpies tydens ons Troeteldiere week! Elke kleuter het ten minste een snaakse diertjie teëgekom met die verskeidenheid troeteldiere wat by die skool kom kuier het!

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes