Atletiek:
Leeuwenhof eindig 3de by die Super 8 Atletiek. Met uitstekende individuele prestasies naamlik:
Andrea Laubscher is aangewys as die beste verspring atleet vir die dag.
Emile Pretorius is aangewys as beste middelafstand atleet.
Rugby:
Leeuwenhof se seuns presteer goed by die Super 8. Die o/10 rugbyseuns word dan as naaswenners in die eindstryd gekroon.
Netbal:
Die o/12 is as naaswenners by die Super 8 aangewys.
Redenaars:
Leeuwenhof se redenaars eindig algeheel derde.
Ons sien baie uit na die 2019 seisoen en glo en vertrou dat ons die super 8 met erns gaan aanpak en die verbetering wys wat dit aan ons sport doen. Leeuwenhof is danook trots om te se dat ons die Redenaars en die kooraand van super 8 in 2019 aanbied.