Super 8 Rugby en Netbal:

Skole teenwoordig: Laerskool Risiville, Laerskool Goudkop, Laerskool La Hoff, Laerskool Brits, Laerskool Lichtenburg, Jordania Primêr, Kroonheuwel Primêr en Leeuwenhof Akademie.
.

Super 8 rugby en netbal het plaasgevind aan die begin van die vakansie 12 April en 13 April 2019 by Laerskool Kroonheuwel in Kroonstad. Dit was lekker strawwe kompetisie en verseker goeie voorbereiding vir ons liga wedstryde wat voorlê. Super 8 rugby en netbal vind plaas oor twee dae waar die netbal ‘n rondomtalie van 7 wedstryde gespeel het.

Die rugby is verdeel in 2 groepe A – Groep wat Grootskole genoem word en ‘n B-Groep wat Kleinerskole genoem word.

A – Groep B- Groep
Laerskool Risiville Leeuwenhof Akademie
Laerskool La Hoff Laerskool Goudkop
Laerskool Brits Laerskool Lichtenburg
Laerskool Risiville Kroonheuwel Primêr

A –Groep speel teen mekaar en die B- Groep speel teen mekaar.
Uitslae:

Netbal
0/10 A – Eindig algeheel 3de.
0/11 A – Eindig algeheel 8ste.
0/12 A – Eindig algeheel 7de.
0/13 A – Eindig algeheel 5de

Netbal
0/10 A – Eindig algeheel 3de.
0/11 A – Eindig algeheel 8ste.
0/12 A – Eindig algeheel 7de.
0/13 A – Eindig algeheel 5de

Super 8 was ‘n goeie ervaring waar ons geleentheid kry om teen skole deel te neem wat nie in ons omgewing is nie en dit bied sterk kompetisie wat goeie voorbereiding vir ons liga is.

• Netbal eindig 7de
• Rugby eindig 1ste van B – Afdeling
• Leeuwenhof eindig algeheel 3 de – Verbetering van vorige jaar se algehele 7 de plek.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes