Super 8: Atletiek:

Ons atlete het Saterdag aan die Super 8 atletiek byeenkoms deelgeneem en weereens die
podium vol gestaan met pragtige uitslae.

Alhoewel ons 5de algheel eindig spog ons met ongelooflike individuele prestasies:
Beste Gewigstoot seun – Hanré Pilman
Beste Verspring dogter – Megan Lategan
Beste Naelope dogter – Cindy Pretorius

 

Share This Post!

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes

Ontvang ons weeklikse nuusbriewe