Suid-Afrikaanse skaakkampioenskappe:

Vanjaar, 2019, was ‘n groot jaar vir die skaak by Leeuwenhof Akademie.

Die Laerskool spog met 4 spelers wat aan die Suid Afrikaanse skaakkampioenskappe by Birchwood Hotel in Boksburg gaan deelneem vanaf die 3de Januarie 2020 tot die 8ste Januarie 2020.

Ons wens die hulle baie sterkte toe.

Enzo Croeser

Hanré Pillman

Alex Strydom

Christiaan Franken

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes