(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Snuitersimfonie

Snuitersimfonie:

Leeuwenhof bied hul jaarlikse Snuitersimfonie aan op 17 Junie 12:30 vir 13:00. U as ouer word uitgenooi om saam met u kind te kom deelneem aan hierdie musikaleopvoedkundige geleentheid. Die “Jewish Quild Orchestra” o.l.v. prof Brian Buch, het spesiaal ‘n program saam gestel. Ons Junior- en Seniorkoor gaan ook tydens die geleentheid optree. Die Marimba- en Tromspan gaan voor die tyd optree.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    2018-10-08T05:35:41+00:00

    Onlangse Nuus

    Kontak ons:

    H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

    Tel: (011) 622 1806/7

    Faks: (011) 622 1679

    Web: www.leeuwenhof.co.za