(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Skaak

Skaak:

Ons het drie spanne in die skaakliga ingeskryf gedurende 2018 naamlik 0/9, 0/11 en 0/13 spanne. Ons 0/11 en 0/13 spanne dring deur na die distriksfinaal waar ons 0/11 as wenners uit die stryd tree. Ons 0/11 span gaan speel Gautengproewe in Pretoria gedurende die vakansie. Hulle eindig 12 de uit 28 spanne.

Drie van ons leerders word gekies om gedurende die Desembervakansie aan die Nasionale Kampioenskappe te gaan deelneem. Hierdie leerders is Jade Kruger, Enzo Croeser en Martin Koen. Baie geluk aan hierdie skaakspelers en sterkte met die Nasionale kampioenskappe.

Jade Kruger
Jade Kruger
Enzo Croeser
Enzo Croeser
Martin Koen
Martin Koen

Nasionale Skaakkampioenskappe:

Jade Kruger is Saterdag by die Gauteng skole skaakkampioenskappe gekies vir die Ekurhuleni span en sy het dan ook deurgedring om op 25 Mei aan die Gauteng skole finale deel te neem. Jade word ook gekies vir die Gauteng provinsiale span waar sy dan aan die SA skaakkampioenskappe deelneem. Hier eindig sy 21ste uit 85 spelers en wen 4 van haar 6 wedstryde wat haar dan die nommer 1 speler in haar span maak.

Jade Kruger
Jade Kruger
Enzo Croeser
Enzo Croeser

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    2018-10-16T06:07:58+00:00

    Onlangse Nuus

    Kontak ons:

    H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

    Tel: (011) 622 1806/7

    Faks: (011) 622 1679

    Web: www.leeuwenhof.co.za