Skaak Ligawenners:

Leeuwenhof het Saterdag, 13 Julie deelgeneem aan die Edenvale/Germiston skaakliga. Twee spanne het gespeel naamlik: 0/15 gemeng en 0/18 gemeng. Albei spanne het hulle liga gewen! Die onderskeie spanne het op Saterdag 27 Julie aan die Ekurhuleni Noord distriksfinale te Kemptonpark deelgeneem waar die O/15 span tweede geëindig het. Baie geluk aan al ons spelers!

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes