Skaak

Jade Kruger is Saterdag by die Gauteng skole skaakkampioenskappe gekies vir die Ekurhuleni span en sy het dan ook deurgedring om op 25 Mei aan die Gauteng skole finale deel te neem.