Poppedag

Die poppe het behoorlik gedans by die Voorskool se Poppedag! Poppe klein en groot, sag en wollerig, sterk en gespierd het almal ‘n beurt gekry om die dag in ‘n lewe van ‘n Welpie te geniet.