Pappa en Mamma Teepartytjie

Die kleuters het dit geweldig geniet om vir ‘n dag in Mamma of Pappa se klere rond te paradeer. Hul uitrustings was uit ‘n ander wêreld en die teepartytjie was al te prettig!