As skool gee ons graag raad.
As skool is ons bewus van die impak wat die skooljaar op ‘n gesin kan hê. Om alles gebalanseer te kry is soms ‘n groot uitdaging. Leeuwenhof wil van hierdie platvorm gebruik maak om raad aan die ouer te gee en om te help waar ons kan. Hier gaan ons raad gee en selfs geleenthede skep waar ons u as ouer bewus wil maak van sommige tendense in die wêreld en spesifiek Suid-Afrika. Dit is ons manier om nog meer na u as ouer uit te reik en by te staan.
WAT DOEN JOU KIND SE OOR MET DIT WAT HY HOOR?
Normale gehoor is noodsaaklik vir normale taal- en spraakontwikkeling vanaf die dag wat ‘n kind gebore is. Daarom word gehoorsifting sterk aanbeveel tydens mamma en baba se verblyf in die hospitaal na die geboorte. Indien ‘n gehoorverlies geïdentifiseer is en intervensie plaasvind tussen 6 en 9 maande oud, is die [...]
Emosionele mederegulering
Deur Dr. Elzette Fritz – Opvoedkundige sielkundige Elke ouer is sekerlik al gekonfronteer met ‘n skreeuende, skoppende kind wat alle oë in ‘n winkelsentrum soos ‘n magneet aantrek. Volpunte vir die ouer wat oor die supermag beskik om kalm, rustig en bedaard die vulkaniese oorvloei van emosies gade te slaan [...]
Mamma/Pappa weet die beste…
Mamma/Pappa weet die beste…of dalk nie….: Tong-in-die-kies lesse rakende ouerskapstyle soos uitgebeeld in Disney en Pixar kinderrolprente Watter tipe ouers, of ouer, stuur hul dogtertjie om alleen deur die woud vir ouma eetgoed te neem? Dalk was die ouers te besig met werksaangeleenthede en [...]
Kinders en kleuters moet beweeg??
Hoekom moet kinders en kleuters beweeg?? Die Vestibulêre sisteem: Dit ontwikkel 12-14 weke na bevrugting en het die grootste invloed op alle mense se alledaagse lewens. Die sisteem is in die binne oor geleë en speel ‘n rol in alle bewegings en balans aktiwiteite van die liggaam. [...]
UITSPRAAK VAN SPRAAKKLANKE
UITSPRAAK VAN SPRAAKKLANKE Jong kinders wat spraakklanke verkeerdelik uitspreek, klink dikwels te kostelik! Byvoorbeeld: “Mamma, waa my looi toene en bou touse?” (Mamma, waar is my rooi skoene en blou kouse?) Daar is ‘n ouderdomstydperk waarin hierdie verkeerde uitspraak ouderdomstoepaslik is. Indien hierdie [...]
SPEL TYDENS TERAPIE
DIE BELANG VAN SPEL TYDENS TERAPIE Wanneer ‘n kind verwys word vir spraakterapie, vind ‘n gesprek tussen die ouer en spraakterapeut plaas om te bepaal waaroor die ouer besorg is. Agtergrondsinligting word ingewin en die spraakterapeut voer ‘n evaluasie op die kind uit. Indien [...]
Die drie varkies: Lesse rakende trauma
Die drie varkies: Lesse rakende trauma Geskryf deur: Dr. Elzette Fritz - Opvoedkundige sielkundige Tel:0833251794 Taalversorging: Linda van Niekerk - Opvoedkundige sielkundige Tel: 0825679156 Daar is verskeie weergawes van die verhaal van die Drie varkies en allerlei interpretasies, gepaardgaande met die syfer “drie” wat [...]
Het jy en jou kinders al aangesteek? Sê ja!
Het jy en jou kinders al aangesteek? Sê ja! Met die huidige Corona-virus wat ons almal in die gesig staar, is een van die vrae wat ons mekaar afvra: “Het jy en jou kinders al aangesteek?” Hopelik kan ons nee sê, maar alhoewel ons [...]
Sensoriese aktivering by kinders a.g.v Covid-19
Sensoriese aktivering by kinders a.g.v Covid-19 Sensoriese aktivering vind plaas indien van ons sintuie---sig, reuk, tas, propriosepsie (bv. Terugvoer van die drukking op gewrigte deur beweging), gehoor - oor of onder gestimuleer word. Die mens se brein funksioneer soos ‘n kragtige, ingewikkelde rekenaar. Jou [...]
Elke huis het sy kruis
Elke huis het sy kruis: Lesse vanuit Sneeuwitjie en die sewe dwergies. Ons tweede artikel met waardevolle raad en inligting wat in gedagte gehou moet word tydens hierdie tyd waardeur ons gaan. Wetenskap is ‘n konsep wat vir baie ‘n beeld van ‘n oom [...]
Hoe werk ek deur hierdie angstige tye?
Hoe werk ek deur hierdie angstige tye? Met die angs en onsekerheid wat tans in die wêreld heers en gesinne wat angstig sit en wag om uit te vind wat die pad vorentoe inhou, het ons dit goed gedink om ‘n reeks hulpbronne vir [...]
Pas wetenskap in die voorskool?
Pas wetenskap in die voorskool? Wetenskap is ‘n konsep wat vir baie ‘n beeld van ‘n oom in ‘n wit jassie agter glasbotteltjies optower, met druppertjies en bunsenbranders en goed wat van kleur verander, maar is dit al wat wetenskap behels? Kan kleuters regtig [...]
Matriek, advies vir ouer en kind
Matriek, advies vir ouer en kind Dit voel soos gister wat jy jou Graad 1 kind by die skool afgelaai het, jy was by met elke groot mylpaal, leer lees en skryf, hulle eerste toetsreeks, die sprong Hoërskool toe en uiteindelik staan julle aan [...]
Raad vir die voorskoolouer.

Raad vir die laerskoolouer.

Raad vir die hoërskoolouer.