Ons EERSTE dag!

Die Voorskool het behoorlik gegons met kinderstemme wat opgewonde vertel van alles wat in die vakansie gebeur het! Oud en nuut is met oorgawe verwelkom en ons kleuters kon nie wag om weer heerlik saam te speel nie! Die Welpies verwelkom 2019 met ope arms!

Share This Post!

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes