(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

Perdry

Perdry:

Lara Lamprecht 1ste plek in ‘show jumping’.

 

Lara
LaraLamprecht

Beate van der Mescht kom 7de en 11de in 9jr en Jonger Dresseer asook 3 de in-Performance rider en 4de in Working rider. En het by Sanesa interschools qualifier 4, 5de plek verower in Working rider en 3de plek in Performance Riding.

Beate
BeateVan Der Mescht

Emma du Plessis behaal ‘n 3de / 5de plek in haar 40 cm spring klas en Erin du Plessis behaal ‘n 2de / 4de plek in haar 40 cm spring klas.

Erin
ErinDu Plessis
Emma
EmmaDu Plessis

Julia Snyman behaal ‘n 13de plek in Dresseer en 5de in Working rider vlak 1.

Julia
JuliaSnyman

Sienna Schutte het ‘n 2de plek in Equitation en ‘n 5de plek in 40 cm Spring behaal.

SANESA EKURHULENI RONDTE 2 – verower die volgende plekke:
2de plek Equitation
4de plek 40 cm Showjumping

Sienna
SiennaSchutte

Monye Bisset was baie besig en het aan 7 klasse deelgeneem.

IN DRESSEER VLAK 1 – Verower die volgende plekke:
6 de en 24ste plek
5de en 11de in Prix Caprilli
6de plek en in 60 cm spring was sy 17de en 21ste in Equitation

Monye
MonyeBisset

Anjunette Wilken is gekies om Gauteng te verteenwoordig by Nasionale SANESA Saddle Seat in Oktober. Anjunette Wilken het die volgende prestasies behaal:

Kwalifisering 1, Level 2
In hand utility , 2de
Walk & Trot Performance, 3de
Walk & Trot Equitation with line test, 5de

Kwalifisering 2, Level 2
In hand utility , 1ste
Walk & Trot Performance, 3de
Walk & Trot Equitation with line test, 3de

Anjunette
AnjunetteWilken

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    2018-10-16T06:11:29+00:00

    Onlangse Nuus

    Kontak ons:

    H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

    Tel: (011) 622 1806/7

    Faks: (011) 622 1679

    Web: www.leeuwenhof.co.za