Mnr. Bezuidenhout verjaar

John C. Maxwell het gesê ‘n leier is iemand wat die pad ken, die pad self stap maar ook die pad vir ander wys! Só ‘n leier het ons in Mnr. Bezuidenhout en die Voorskool wens hom hartlik geluk met sy verjaarsdag op 16 Maart!