(011) 622 1806/7 |Kantoorure: 08:00 - 16:00 | E-pos

LS Skaak

LS Skaak:

Leeuwenhof Akademie het op Saterdag, 11 Mei 2019 deelgeneem aan die Ekurhuleni Noord Distrikskampioenskappe. Daar het 419 kinders deelgeneem waarvan 14 Leeuwenhof leerders was. Die volgende kinders het gekwalifiseer vir die Distriksspan:

• Hanro v.d. Berg
• George Fivaz
• Marguerite Ferreira
• Rico Preston

Hanro van den Berg het tydens die toernooi gekwalifiseer om aan die Gauteng proewe te gaan deelneem.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    2019-05-20T01:50:26+00:00

    Onlangse Nuus

    Kontak ons:

    H/V Geldenhuis- en Antonstraat Bedfordview

    Tel: (011) 622 1806/7

    Faks: (011) 622 1679

    Web: www.leeuwenhof.co.za