Leeuwenhof wen die Interhoër!
Met die atletiekseisoen wat moeilik afgeskop het, met byeenkomste wat uitreën slaag die die hoërskool daarin om die Interhoër te wen. Dié prestasie is ook in 2016 behaal. Leeuwenhof is as algehele wenner aangewys en die volgende atlete wen die onderskeie trofees:
Beste Junior Baanatleet Seuns: Dillon Scheepers
Beste Junior Baanatleet Dogters: Megan Lategan
Beste Senior Veldatleet Dogters: Clarissa Le Roux
Senior Victrix Ludorum: Luane Vermeulen