Laerskool en Hoërskool Interne Redenaars:

Gedurende die epidemie kan ons nie ons kinders ondersteun tydens dié jaar se redenaars soos van te vore nie. Maar Leeuwenhof is trots om te laat weet dat u wel die redenaars regstreeks vanaf ons webblad kan kyk en sien hoe ons kinders uitstekende praatjies lewer. Beide die laerskool en hoërskool se redenaars word direk vanaf die onderstaande skakel uitgesaai.