Ons jaar is propvol nuusstukkies van verskillende aktiwiteite wat ons skole aanbied, as ook die wonderlike prestasies wat ons kinders behaal:
Voorskool Nuus:
Boeresport
Boeresport:As afsluiting vir ons tema, My land en sy mense, word daar jaarliks lekker boeresport gehou! Jukskei, klippieskool en aartappelresies [...]
Laerskool Nuus:
Klankie en Modeparade
Klankie en Modeparade: Baie dankie aan mev Jonck, die graad 1 personeel en mammas vir die aanbied [...]
Snuitersimfonie
Snuitersimfonie: Leeuwenhof bied hul jaarlikse Snuitersimfonie aan op 17 Junie 12:30 vir 13:00. U as ouer word [...]
Hoërskool Nuus:
Europa Toer: 2019
Europa Toer 2019 (Opkomende toer): Ons gaan weer volgende jaar in Europa toer! Dit is altyd ‘n lewensverrykende ondervinding [...]
Groentjiekonsert 2018
Groentjiekonsert 2018: Ons Gr.8’s word amptelik verwelkom na afloop van die groentjiekonsert. Dit was puik produksie wat gesorg het [...]
Atletiek – SA Kampionskappe
Atletiek: SA Kampioenskappe Baie geluk aan Clarissa le Roux, Gr 8 wat twee derde plekke behaal by die S.A. [...]
Leeuwenhof Provinsiale Kleure
Provinsiale kleure: Leeuwenhof Akademie het vier leerders wat Provinsiale kleure verwerf het. Netbal: Geluk aan Janet Ströh [...]