Ons jaar is propvol nuusstukkies van verskillende aktiwiteite wat ons skole aanbied, as ook die wonderlike prestasies wat ons kinders behaal:
Voorskool Nuus:
Voorskool: Instappie
Voorskool: Instappie Die Welpies is elke jaar ongelooflik opgewonde wanneer die honde kom kuier! Oom Lloyd het ons kleuters [...]
Koekeloer by ons Voorskool
Koekeloer by ons voorskool: Ons hier by Leeuwenhof Akademie se Voorskool is trots op die verskeie, opvoedkundige [...]
Spreker: Dr. Melodie de Jager
Spreker: Dr. Melodie de Jager: Die Voorskool was baie bevoorreg om 'n legende in kinderontwikkeling by ons skool te [...]
Wetenskap-instappie
Wetenskap-instappie: Wetenskap is wonderlik!Nagemaakte sneeu en borrels vol rook is net 'n paar van die eksperimente wat die Welpies [...]
Laerskool Nuus:
Laerskool: Toneelgroep
Laerskool: Toneelgroep Dit is met groot trots en blydskap dat ons die volgende berig plaas van ons Laerskool Toneelgroep: [...]
Laerskool Krieket
Laerskool Krieket: Jaydan Benecke is gekies vir die Eastern Gauteng o/11A krieketspan wat in Desember in Witrivier aan ‘n [...]
Hoërskool Nuus:
Johann du Toit
Johann du Toit. Oud Leeuwenhof Adjunkhoof van 2012. Johann het twee Goue medaljes gewen in sy ouderdomsgroep by die SA [...]
Hoërskole S.A. Atletiek Kampioenskappe
Hoërskole S.A. Atletiek Kampioenskappe Baie geluk aan Clarissa en Megan wat puik presteer by die S.A. Atletiek [...]
Leeuwenhof wen die Interhoër!
Leeuwenhof wen die Interhoër! Met die atletiekseisoen wat moeilik afgeskop het, met byeenkomste wat uitreën slaag die die hoërskool daarin [...]
Matriekafskeid 2021
Matriekafskeid 2021 Livestream links vir Die Matriekafskeid 2021 begin om 16:15 op 8 Oktober 2021 http://www.leeuwenhof.co.za/hoerskool-livestream/ https://youtu.be/22ArfR1E-Bc Face Book [...]