Kultuur

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hier by Leeuwenhof Akademie kook en borrel die KULTUUR vuurwarm!

Daar is ‘n mengelmoes-kardoes propvol keurige aktiwiteite wat aangebied word. Kultuur waai soos ‘n vars briesie deur Leeuwenhof.  Ons poog om elke leerder toe te rus met vaardighede  om hulself met waardigheid binne elke situasie te kan handhaaf, hul ‘man” te kan staan, sê te kan sê en ‘n verskil te kan maak!

Kultuuraktiwiteite

Die volgende aktiwiteite word aangebied :

•Juniorkoor (Gr. 1 tot 3)
•Seniorkoor (Gr. 4 tot 7)
•Marimbas (Gr. 4 tot 7)
•ATKV Redenaars Individueel en Spanverband
(Interne-, Streek-, Provinsiale- en Nasionale  deelname)
•ATKV Spelkompetisie
•Kunswedstryd deelname
•Public Speaking(Span sowel as Individueel)
•Afhangende van die skool se Jaarprogram: revue, musiekblyspel of ander Konsertdeelnames
•ATKV Spelkompetisie

Musieksentrum

Verskaf onderrig teen addisionele koste in die volgende dissiplines :

• Klavier
• Viool
• Blokfluit
• Kitaar
• Klawerbord
• Musiekteorie
• Vokaal

Die musieksentrum bied ook jaarliks ‘n Snuiter SimfonieKonsert” optrede aan, in samewerking met ‘n simfonie-orkes.

Public Speaking 19 Junie 2017

Public Speaking 19 Junie 2017 Die Engelse Departement het hierdie jaar ‘n interne Public speaking Kompetisie geloods. Na uitdunne in […]

Kooroptrede by Silver Star Casino

Die optrede by Silver Star Casino op Maandag 8 Mei was ‘n geweldige hoogtepunt vir Leeuwenhof koorlede. Ons het met […]

CARINA DIEDERICKS-HUGO BESOEK LEEUWENHOF

Leeuwenhof het die nuwe termyn sommer behoorlik afgeskop met ‘n opwindende Lapa boekverkoping asook ‘n besoek deur die bekende en […]

Lees nog meer