Kunswedstryd

Mia van Rooyen se prestasie in die National Arti Teatro Eistedfodd deelname:

Sy is gekies as Item wenner in 5 afdelings:
– Drama: Voorbereide Lees
– Drama: Onvoorbereide Lees
– Kuns: Waterverf
– Kuns: Potlood skets
– Kuns: Vetkryt skets
Sy is ook uitgenooi om die Prestige aand die 31st Mei by te woon.

Sy het Goud verwerf in drie ander items